Research 2002

Department Home

Researchers

Guest Researchers

Research Interests

Research Output

Postgraduate Student Projects 2002

Research Findings

Back To

Faculty Structure

 

Faculty of Law
Department of Mercantile Law

Selected Highlights from Research Findings

Research undertaken with regard to insolvency legislation, against the background of a legal comparative and legal historical study, and with reference to international trends in corporate insolvency law reform, culminated in the proposal of a unified insolvency statute in which the law of insolvency relating to individuals, partnerships, companies and close corporations is provided for. These proposals were made in the form of a draft bill, which will be considered for purposes of new legislation in this area of the law.
Navorsing wat teen 'n regshistoriese en regsvergelykende agtergrond, en met verwysing na internasionale tendense in korporatiewe regshervorming onderneem is, het neerslag gevind in die voorstel dat 'n geünifiseerde insolvensiewet daargestel word wat voorsiening maak vir die reg insake die insolvensie van individue, vennootskappe, maatskappye en beslote korporasies. Die voorstel is in die vorm van 'n voorlopige wetsontwerp wat vir doeleindes van nuwe wetgewing op hierdie regsgebied oorweeg sal word.
Contact person: Dr DA Burdette.

Research into the field of mercantile law indicated that the law of insolvency does not offer adequate debt relief measures. Against the background of a legal comparative and historical study, and with reference to international trends in insolvency law reform, proposals were made for the amendment of the existing rehabilitation provisions and the improvement of the cost-effectiveness of the sequestration process. In terms of this the Magistrates' Courts Act 32 of 1944 should be amended to provide for a debt relief measure that falls outside the scope of the Insolvency Act.
Navorsing op die gebied van die handelsreg het aan die lig gebring dat die insolvensiereg nie oor voldoende skuldverligtingsmaatreėls beskik nie. Teen die agtergrond van 'n regsvergelykende en -historiese studie en met verwysing na internasionale tendense in insolvensieregshervorming, is aanbevelings gemaak ter wysiging van die rehabilitasiebepalings en ter verbetering van die koste-effektiwiteit van die sekwestrasieprosedure. Ingevolge hiervan behoort die Wet op Landdroshowe 32 van 1944 aangepas te word om voorsiening te maak vir 'n skuldverligtingsmaatreėl buite die bestek van die Insolvensiewet.
Contact person: Dr M Roestoff.

 

Related Links

Department of Mercantile Law Home Page