Research 2002

Research Interest Home

Researchers Involved

Research Output

Postgraduate Student Projects

Back To

Department Research Interests

 

Faculty of Law
Department of Private Law

Criminal law - Research Output

Research articles in refereed specialist journals:

Labuschagne JMT: 2002. Die verweer van lokvinkbetrapping in 'n regstaat: Opmerkinge oor die staatsregtelike onderbou van die strafreg. De Jure, 35 (1), pp 25-41.

Labuschagne JMT: 2002. Dwang en die ontoereikendheid van die toestemmingsbegrip by omskrywing van geslagsmisdade. De Jure, 35 (1), pp 139-144.

Labuschagne JMT: 2002. Geregtigheidswindeiers en die groeiende behoefte aan fundamentele regte in die materiële strafreg: 'n Regsantropologiese perspektief op die onvermydelikheid van die uitfasering van die kousaliteitselement. De Jure, 35 (2), pp 265-280.

Labuschagne JMT: 2002. 'n Analise van onlangse interpretasies van die nuwe uitgebreide penitrasiebegrip by verkragting in die Duitse reg. Journal for Juridical Science, 27 (1) / Jun, pp 41-53.

Labuschagne JMT: 2002. Egorassisme as verswarende faktor by straftoemeting. Journal for Juridical Science, 27 (2) / Dec, pp 178-182.

Labuschagne JMT: 2002. Het die Angelsaksiese regtersamp 'n verleentheid vir regstaatlike waardes geword?. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 65 (3), pp 413-419.

Labuschagne JMT: 2002. Die reg op psigoseksuele outonomie, herroeping van toestemming en die vraagstuk van verkragting deur 'n late. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 65 (1), pp 113-118.

Labuschagne JMT: 2002. Verkragting, dwang en geslagsomgang met 'n persoon in 'n toestand van bewusteloosheid of onmag. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 65 (2), pp 241-247.

Labuschagne JMT: 2002. Die vereiste van afweergeregtheid by noodweer: BGH, Beschl v 8/3/2000, NStZ 2000, 365. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 65 (2), pp 278-281.

Labuschagne JMT: 2002. Misdade waarvoor twee handelinge vereis word en die effek van vrywillige terugtrede uit 'n poging tot roof. Obiter, 23 (1), pp 145-149.

Labuschagne JMT: 2002. Bestaan daar 'n behoefte aan die strafregtelike beskerming van die gesin en van intieme assosiasies?. Obiter, 23 (2), pp 233-249.

Swan (Schutte) HE, Labuschagne JMT: 2002. Eiendomsreg op en diefstal van wilde diere S v Mdaba 2002 1 SACR 556 (ECD). Obiter, 23 (2), pp 401-408.

Labuschagne JMT: 2002. Die poort tot gelykstelling van noodweer en putatiewe noodweer? Opmerkinge oor die effek van die dader se voorafgaande kennis van die geweldsgeneigdheid van die aanvaller. Obiter, 23 (2), pp 359-364.

Labuschagne JMT: 2002. Noodweer in die loop van 'n misdaadproses: BGH, Urt v 22/11/2000, JZ 2001, 664. Obiter, 23 (1), pp 203-206.

Labuschagne JMT: 2002. Die geweldsaard van verkragting BGH, Beschl v 17/12/1999, 2000 StV, 308. Obiter, 23 (2), pp 373-377.

Labuschagne JMT: 2002. Diplomatic immunity: A jurisdictional or substantive law defence? Portion 20 of Plot 15 Athol (Pty) Ltd v Rodrigues 2001 1 SA 1285 (W) . South African Yearbook of International Law, 27, pp 291-295.

Labuschagne JMT: 2002. The European Court of Human Rights and the principle of legality in international criminal law Streletz, Kessler and Krenz v. Germany (22 March 2001 (2001) 22 Human Rights Law Journal (HRLJ) 74). South African Yearbook of International Law, 27, pp 237-247.

 

Related Links

Department of Private Law Home Page