Labuschagne, JMT
MA DPhil LLD(PU vir CHO) - Professor
Contact details
Research interests
Research output
Telephone number: 012 420 4047
Fax number: 012 420 2991
E-mail address: heswan@hakuna.up.ac.za
Child law; family law; customary law; international law; human rights; child justice
Private law
International law
Administrative law
Research articles in refereed specialist journals
De Kock PD, De Klerk HM, Labuschagne JMT: 2001. Legal attire: The internal reality externally expressed. De Jure, 3(34), pp 534-548.
Labuschagne JMT: 2001. Aanspreeklikheid vir 'n besering in die loop van 'n gholfspel, of -oefening of -vertoning opgedoen. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 64(1)/Feb, pp 46-63.
Labuschagne JMT: 2001. Afpersing van 'n seksuele voordel R v Davis (2000) 139 CCC (3d) 193 (SCC). Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 64(4)/Nov, pp 678-681.
Labuschagne JMT: 2001. Criminal responsibility of Children in International human rights law. South African Yearbook of International Law, 26, pp 198-202.
Labuschagne JMT: 2001. Deliktuele aanspreeklikheid van die Staat vir ongemotiveerde hofbeslissings. Journal of Legal Studies, 2, pp 92-98.
Labuschagne JMT: 2001. Deliktuele aanspreeklikheid vir 'n besering opgedoen in die loop van 'n sport- of skoubyeenkoms waarby derde betrokke is. Journal of Legal Studies, 4, pp 786-793.
Labuschagne JMT: 2001. Die Mens se Kwynende Vrees vir die Nadoodse en die Effek daarvan op die Regstatus van 'n Lyk. De Jure, 2(34), pp 353-358.
Labuschagne JMT: 2001. Die effek van die spelaard en -tempo op aanspreeklikheid vir sportbeserings. Journal of Legal Studies, 1, pp 77-80.
Labuschagne JMT: 2001. Die legaliteitsbeginsel in die Strafreg en die groeiende geregtigheidsbehoefte aan abstrakte misdaadsomskrywing: 'n Regsantropologiese perspektief. Obiter, 1(22), pp 57-73.
Labuschagne JMT: 2001. Die nuwe penetrasiebegrip by geslagsmisdade State v Albert 750 A2d 1037 (Conn 2000). Obiter, 1(22), pp 212-215.
Labuschagne JMT: 2001. Die spanningsveld geskep deur die selfverantwoordelike en verantwoordelikheidsdeflektiewe persoonlikheidstipes in 'n plurale en liberale regstaat: Regsantropologiese kantaantekeninge by die soeke na 'n legitieme regsbedeling vir Suid-Afrika. De Jure, 2(34), pp 292-317.
Labuschagne JMT: 2001. Die strafregtelike effek van 'n valse verklaring deur 'n dokter aangaande die doodsoorsaak na aktiewe eutanasie Hoge Raad 30 November 1999, Tijdschrift voor Gezondheidsrecht, 2000/2001. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 64(3)/Aug, pp 499-502.
Labuschagne JMT: 2001. Diefstal in biopsigiese oorlewingsnood: Opmerkinge oor die strafregtelike spanningsveld tussen die menslike lewe en lewenskwaliteit. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 64(2)/May, pp 289-296.
Labuschagne JMT: 2001. Dolus eventualis en voorwaardelike opset in die Nederlandse Reg. Obiter, 22(2), pp 424-427.
Labuschagne JMT: 2001. Hansards, geestelik-intellektuele interaksie (diskoersvoering) en wetsuitleg. SA Publiekreg/SA Public Law, 16(1), pp 169-173.
Labuschagne JMT: 2001. Immunity of head of state for human rights violations in international criminal law. South African Yearbook of International Law, 26, pp 180-191.
Labuschagne JMT: 2001. Intieme Menslike Verhoudinge, Seksuele Misbruik van 'n Kind en 'n Eggenote en die Strafregtelike Effek van 'n Lang Tydsverloop Tussen Misdaadpleging en Aanmelding. De Jure, 1(34), pp 136-140.
Labuschagne JMT: 2001. Noodtoestand of dwang as strafregtelike verweer, bendebedrywighede en die Versari-leerstuk s V Mandele [2001] 1 All 441 ©. Obiter, 22(2), pp 508-511.
Labuschagne JMT: 2001. Psychosexual autonomy, crimes against humanity and the Rome Statute. Comparative and International Law Journal of SA, XXXIV(3), pp 325-348.
Labuschagne JMT: 2001. Rassisme as faktor by strafoplegging S v Salzwedel 2000 1 SA 786 (HHA). Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 64(2)/May, pp 337-340.
Labuschagne JMT: 2001. Redelikheid en die normatief-dinamiese aard van redematige administratiefregpleging. SA Publiekreg/SA Public Law, 16, pp 438-445.
Labuschagne JMT: 2001. SF v MD 751 A2s 9 (Md App 2000) Aard van die reg van 'n natuurlike ouer ten aansien van sy/haar kind. De Jure, 1(34), pp 210-213.
Labuschagne JMT: 2001. The Constitutionality of The Hague Convention on Civil aspects of International Child abduction. South African Yearbook of International Law, 26, pp 239-245.
Labuschagne JMT: 2001. Vanaf goddelike tot menslike persoonlikheidsreg: 'n Regsantropologiese evaluasie van die ontstaan en disintegrasie van die misdaad godslastering. Stellenbosch Law Review / Regstydskrif, 12(3), pp 484-497.
Labuschagne JMT: 2001. Verdienvermoë as regsobjek en deliktuele aanspreeklikheid weens misbruik van 'n dissiplinêre proses teen 'n sportpersoon. Obiter, 22(2), pp 357-364.
Labuschagne JMT: 2001. Vigs, gevolgsaanspreeklikheid, bedrieglike weerhouding van inligting en die vraagstuk van toestemming by gewelds- en geslagsmisdade. Tydskrif vir die Suid-Afrikaanse Reg/ Journal of South African Law, 3, pp 558-566.
Van der Linde A, Labuschagne JMT: 2001. Die omgangsreg van die ongehude vader en sy buite-egtelike kind en die vraagstuk van deliktuele aanspreeklikheid binne konteks van 'n interaksiereg. Journal of Contemporary Roman-Dutch Law, 2(64)/May, pp 308-315.
Van der Linde A, Labuschagne JMT: 2001. Strafregtelike Aanspreeklikheid Weens die Skending van 'n Omgangsreg van 'n Ouer met sy/haar Kind deur die ander Ouer. Obiter, 22(1), pp 153-162.
|