|
|
Faculty of Education
School of Educational Studies
Department of Educational Psychology
Postgraduate Student Research Projects 2003
Dissertations:
|
[2]
|
Human S: Children's thinking in formal context: Accommodatiing chaos and conplexity in cognitive intervention (Prof AC Bouwer)
Vorster W: Ouerbegeleiding vir die kognitiewe ontwikkeling van die milieubenadeelde kleuter (Prof GV Ferreira, Dr SS le Roux)
|
Theses:
|
[17]
|
Beck G: Beroepsvoorligting aan tradisioneelbenadeelde leerders: 'n Vergelyking tussen 'n postmoderne en die tradisionele benadering (Prof JG Maree)
Briedenhann H: Identifisering van bates by 'n voorskoolse leerder mer serebraal gestremdheid (Prof I Eloff)
de Vaal (Muller) E: 'n Verkenning van stressors en streshanteringsvaardighede van opvoeders wat betrokke is by die insluiting van 'n leerder met fisieke gestremdheid (Prof I Eloff)
du Preez CS: Die invloed van kindermishandeling as stressor op die intellektuele funksionering van die kind (Prof H Naudé)
Du Preez CS: Die invloed van kindermishandeling as stressor op die intellektuele funksionering van die kind (Prof H Naudé)
Erasmus CP: Die daarstel van 'n remediëringstrategie in wiskunde vir Tswanasprekende leerders (Prof JG Maree)
Fernandes VMPJ: The impact of emotional intelligence on solution-focused therapy with an adolescent (Prof JG Maree)
Finestone M: Die impak van emosionele intelligensie op mensmodellering aan 'n jeugdige met obsessief-kompulsiewe versteuring (Prof JG Maree)
Knoetze K: 'n Gevallestudie oor die skoolgereedmaking van 'n kind wat MIV-geïnfekteerd is (Prof I Eloff)
Kriek T: 'n Verkenning van 'n bate-gebaseerde benadering tot opvoedkundige sielkundige vroeë intervensie (Prof I Eloff)
Kriel E: 'n Analise van die potensiaal van narratiewe terapie as streshantering by 'n opvoeder in insluitende onderwys (Prof I Eloff)
Mattheus A: 'n Verkenning van die ervaringe van 'n portuurgroepondersteuningspan in 'n hoërskool (Ms R Ferreira)
Mbetse DJ: The development of an intervention strategy for career enducation in Bushbuckridge (Dr L Ebersöhn)
Moen M: An analysis of mother-child interaction pattens in prison (Prof I Eloff)
Potgieter S: Die voorsiening van Opvoedkundige-Sielkundige dienste aan primêre skole in die Noord-Wes Provinsie (Dr P du Toit)
Steyn M: Ouerbegeleiding ten aansien van die neuropsigologiese leergereedheid op grond van JSIS-resultate (Prof H Naudé)
van den Berg A: Die besluitnemingsbevoegdheid van minderjarige kinders in egskeiding rakende toesig en beheer (Prof H Naudé)
|
|
|
|
|